Billy Crystal

Billy Crystal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Edward Crystal
Geboorte 14 Maart 1948 (1948-03-14)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2; insluitende Jennifer Crystal Foley
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Crystal (gebore 14 Maart 1948) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), City Slickers (1991), Forget Paris (1995), en Analyze This (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy